Logo

Die Heuwels Fantasties se ‘Symphonic Rebellion’

Nuus
11 Maart 2015
Die Heuwels Fantasties en die Paul Roos Gimnasium Koor en Sanggroep het gesorg vir ‘n vertoning wat lank onthou sal word.

Die Heuwels Fantasties het oudergewoonte ‘n buitegewone vertoning na die Woordfees tafel gebring.

Die groep het ‘n trefferbelaaide, energieke, simfoniese vertoning van hulle bekende treffers na gelukkige ore by die Woordfees geneem.

Die Heuwels Fantasties en die Paul Roos Gimnasium Koor en Sanggroep het gesorg vir ‘n vertoning wat lank onthou sal word.

*Hier is ‘n paar fotos wat die belewenis vasgevang het.