Logo
Kwarantyn 1600x160 Slim Homepage (2)

Dag 42: Babaname vir ’n pandemie– Kwarantyn

Nuus
21 Julie 2020
Hier is die top-30 babaname vir ’n kind gebore tydens ’n pandemie.
Babaname Kwarantyn

Foto: Getty Images

Tydens dag 42 was die twee huise ’n familielid ryker – elke familie was verras met ’n inteligente babapop waarna hulle vir 48 uur moes omsien. Lisa se reaksie hierop sal ons vir lank nog bybly – kyk hier onder:

Dié babapop is verskaf deur Edit Microsystems, en doen alles wat ’n regte baba doen: Dit huil, maak vuil, word honger, soek liefde én kry winde. Dus moet dié pop soos ’n regte baba gehanteer word. Lisa se reaksie 

KYK OOK: SIT HOM NEER EN MAAK TOE DIE DEUR

Boonop is ons familielede uitgedaag om vir hul kleinding ’n naam te gee. Op sosiale media het ons ons kykers gevra watter seuntjie- en dogtertjiename hulle dink gepas is vir ’n baba wat tydens die COVID-19-pandemie gebore is. Hier is ons top-30 gunsteling-name:

Vir ’n seuns:

  1. Ferdi
  2. Pandreas
  3. Covido
  4. Kwartyn
  5. Lowky Downy
  6. Coronelius
  7. Zol
  8. Annaman
  9. Covidanie
  10. Kwarmandt
  11. Isolation Wuhan Quarantine
  12. Covin
  13. Kwarel
  14. Isolated
  15. Social Distancing Le Roux

Vir ’n dogtertjie:

  1. Kwarantina
  2. Covirina
  3. Covida
  4. Kwatryn
  5. Pandemica
  6. Panderia
  7. Coronelia
  8. Covida
  9. Coronia
  10. Kwariena
  11. Covilina
  12. Isolation
  13. Kwaralina
  14. Sodi (vir social distancing)
  15. Corina Pamdemic Scheepers

 

LEES OOK: HUGO, BEL DIE POLISIE’ – KEN JOU BUURMAN SÓ UIT

 

Het jy enige raad en advies vir ons twee families oor hoe om na ’n baba om te sien tydens ’n pandemie? Laat weet ons op sosiale media. 

Gesels saam op FacebookInstagram en Twitter met die hutsmerk #Kwarantyn, #SpanLeRoux en #SpanScheepers.

Elke Maandag, Dinsdag, Donderdag, Vrydag en Saterdag word die daaglikse hoogtepunte op kykNET&kie, DStv-kanaal 145, uitgesaai. Elke Woensdag is dit die weeklikse hoogtepunt-episode om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144 – moet dit nie misloop nie. 

Onthou om te stem vir jou gunsteling-familielid van Woensdag, 21:00 tot Maandag, 22:00 op jou rekenaar, jou selfoon, per SMS of op die DStv-app. Elke platform bied vir jou 100 unieke stemme.