Logo
Kwarantyn 1600x160 Slim Homepage (2)

Dag 25: Sing saam Saterdag - Kwarantyn

Nuus
04 Julie 2020
Kyk in die huise word daar gesing! Of dit nou vir 'n spanuitdaging is of nie. Hier is 'n paar gewilde karaoke liedjies om saam te sing.
Karaoke cover

Ons kon nie twee gesinne kies wat meer van musiek hou as die Scheeperse en die Le Roux's nie. Hulle is al ewig aan die sing en dans en ons geniet dit vreeslik baie. 

Austin is miskien die kunstenaar, maar Lisa en Braam is van die begin af vasgenael op die karaoke-masjien. 

Vanaand is dit weer 'n karaoke-Saterdag en ons het gaan kyk na van die mees gewilde karaoke liedjies.

Hier is ons top 30 lys. Stem julle saam?

  1. Like a Prayer - Madonna
  2. I Want It That Way - Backstreet Boys
  3. Meisie Meisie - Kurt Darren
  4. I Wanna Dance With Somebody - Whitney Houston
  5. Since U Been Gone - Kelly Clarkson
  6. Stand By Me - Ben. E King
  7. Hey Jude - The Beatles
  8. Living on a Prayer - Bon Jovi
  9. Ska-Rumba - Juanita du Plessis
  10. I Will Survive - Gloria Gaynor
  11. Bohemian Rhapsody - Queen
  12. Call Me Maybe - Carley Rae Jepsen
  13. Don't Go Breaking My Heart - Elton John & Kiki Dee
  14. Pampoen - Steve Hofmeyr 
  15. Sweet Home Alabama - Lynyrd Skynyrd
  16. Free Fallin - Tom Petty
  17. Baby Tjoklits - Gerhard Steyn
  18. 500 Miles - The Proclaimers
  19. Funkytown - Lipps, Inc
  20. Eye of The Tiger - Survivor 
  21. Billie Jean - Michael Jackson
  22. Dancing Queen - ABBA
  23. Nothing Compares 2 U - Sinead O'Connor
  24. Engel - Karen Zoid
  25. Hallelujah - Jeff Buckley
  26. Ring of Fire - Johnny Cash
  27. Naweeklyfie - Lianie May
  28. Achy Breaky Heart - Billy Ray Cyrus
  29. Barbie Girl - Aqua
  30. Born in the USA - Bruce Springsteen

Of jy vir jouself in die stort sing, of dit kliphard in jou kar uitbassuin, hierdie lys liedjies sal jou soos 'n ster laat voel. 

Kom gesels saam op FacebookInstagram en Twitter en sê vir ons watse liedjies julle geniet om te sing. 

Maak seker julle volg ook al die nuutste nuus en stories oor Kwarantyn met die hutsmerke, #Kwarantyn#SpanLeRoux en #SpanScheepers.

Kwarantyn sal vanaf Woensdag 10 Junie om 21:00 elke dag en heeldag op kykNET se nuutste opwipkanaal, DStv-kanaal 149, uitgesaai word.

Maandae tot Saterdae sal daar daagliks om 17:00 ’n 24 minuut-lange hoogtepunteprogram (behalwe Woensdae is dit ’n 48 minuut-lange program om 20:00) op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai word