Logo
Kwarantyn 1600x160 Slim Homepage (2)

Dag 25: Kwaran-tunes vir kwarantyn – Kwarantyn

Nuus
04 Julie 2020
Hier is ons gunsteling-liedjies vir inperking.
Kwarantunes

Raak die inperking ’n bietjie eensaam? Jy is nie alleen nie. Skink solank vir jou ’n glasie, want ter viering van #Kwarantyn-karaoke het ons vir jou ’n speellys saamgestel met treffers wat jou sal laat voel of jy weer deel is van ’n COVID-19-vrye-samelewing

  1. “Suid-Afrika” – Stella
  2. “Ek bid vir jou” – Caroline Grace
  3. “Ek is broke – Loufi
  4. “Bid vir pouse” – Early B
  5. “Dorp toe” – FATMAN
  6. “Ek sou kon doen met ’n miljoen” – FATMAN
  7. “Sonop-Blom” – Bernice West
  8. “Enigste man op aarde” – Willem Botha
  9. “Nuwe môre” – Stella
  10. “Kalmeer” – ADAM, Elizca Coetzer
  11. “Jou land” – Appel
  12. “Vriende” – Adam Tas
  13. “Gaan nêrens” – Juanita du Plessis
  14. “Bring die hoop weer terug” – Jo Black
  15. “Ek mag jou mis” – Leah
  16. “kykNET & Chill” – Jan Bloukaas
  17. “Die berge blou” – Stella
  18. “Kwarantyn” – Chereé
  19. “Gaan ons inlê” – Danny Smoke
  20. “Neem my saam” – Wynand Strydom

Vir ’n speellys gepas vir enige inperking-aktiwiteit, hou Kwarantyn se tuisblad dop.


Onthou, Maandae tot Saterdae sal daar daagliks om 17:00 ’n 24 minuut-lange hoogtepunteprogram (behalwe Woensdae is dit ’n 48 minuut-lange program om 20:00) op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai word.

Gesels saam op FacebookInstagram en Twitter met die hutsmerke, #Kwarantyn, #SpanLeRoux en #SpanScheepers.