Logo
Kwarantyn 1600x160 Slim Homepage (2)

Dag 23: Bekende Brakke - Kwarantyn

Nuus
02 Julie 2020
Met meer as 552-ure op Suid-Afrikaanse televisie, is Max en Vlooi al goed bekend. Ons het gaan loer na ander bekende brakke en hulle eienaars.
Pool cover

Hulle het oor die laaste 23-dae so diep in ons en die kykers se harte ingekruip. 

Met meer as 552-ure op Suid-Afrikaanse televisie, weet almal nou wie hierdie twee oulike hondjies is. 

Hulle is net soveel deel van die program as enige van die ander familielede, en ons is mal daaroor om te sien wat hulle aanvang in die huise elke dag. 

Kom ons kyk bietjie na ander beroemdes en hulle oulike honde:

Martin Bester en Ripley 

Jo Black

Karlien van Jaarsveld en Jasmyn

Schalk Bezuidenhout

Demi Lee Moore

Christi Panagio

Kom gesels saam op FacebookInstagram en Twitter en deel bietjie kiekies van julle brakkies. 

Maak seker julle volg ook al die nuutste nuus en stories oor Kwarantyn met die hutsmerke, #Kwarantyn#SpanLeRoux en #SpanScheepers.

Kwarantyn sal vanaf Woensdag 10 Junie om 21:00 elke dag en heeldag op kykNET se nuutste opwipkanaal, DStv-kanaal 149, uitgesaai word.

Maandae tot Saterdae sal daar daagliks om 17:00 ’n 24 minuut-lange hoogtepunteprogram (behalwe Woensdae is dit ’n 48 minuut-lange program om 20:00) op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai word.