Logo
Kwarantyn 1600x160 Slim Homepage (2)

Dag 7: 'n Man se beste vriend – Kwarantyn

Nuus
16 Junie 2020
Die hond-“mini-me” teorie is 'n vreemde verskynsel maar die antwoord kan jou dalk 'n nuwe waardering gee vir die intense bande wat ons met ons viervoetige vriende gesmee het.    
Banner

Met die Scheeperse se nuwe huisgas het ons dit goedgedink om dié hond-“mini-me” teorie op die proef gestel en ons #Kwarantyn-inwoners se honde-doppelganger gaan soek. 

Loer hier na ons bevindinge:

Die Scheepers en hul doppelgangers

Avril

Austin

Pamela

Caryn

Kel-cee

Jade

Die Le Roux's en hul doppelgangers

Braam

Jana

Lisa

Adriaan

Manie

Heinrich

Die nuutste Kwarantyn-familielid is in pleegsorg geplaas saam met die Scheeperse vanaf 4Paws, 'n dierewelsynsvereniging, in Fourways. Vir meer inligting oor Max en van hul ander diere wat aangeneem kan word, kontak 4Paws per epos [email protected] of per telefoon by 083 377 3219​.

Onthou dat jy nou Max en Vlooi kan volg op Instagram:

 

Gesels saam FacebookInstagram en Twitter en gesels saam deur die hutsmerke #Kwarantyn, #SpanScheepers en #SpanLeRoux te gebruik.

Onthou om saam met ons #Kwarantyn te kyk op DStv-kanaal 149 om die wel en weë van #SpanLeRoux en #SpanScheepers te beleef. Weeksaande saai daar om 17:30 ’n verkorte weergawe uit op kykNET, kanaal 144 sowel as kykNET&kie, kanaal 145 en dan Woensdae om 20:00 die groot hoogtepunt-episode om 20:00.