Logo
Arendsvlei S5 Slim BB
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Crystal blink! – Arendsvlei

Nuus
23 Maart 2020
Ons het met Crystal Donna Roberts gesels oor haar SAFTA-benoeming!
Screenshot 2020-04-02 at 14.51.35

Hoe voel dit om genomineer te word vir ’n SAFTA?

Dis ’n reuse eer om genomineerd te wees met ander produksies wat so goed doen in Suid Afrika. 

Het jy gedink Arendsvlei sal soveel nominasies kry? 

Wel, ek dink mens hoop mos maar altyd en dis natuurlik, maar ek sal nie sê dat dit iets was wat op my brein was nie. 

Wie en wat het ’n groot bydrae gehad tot jou sukses?

Absoluut alles en almal wat ek ontmoet en tyd mee spandeer het op een of ander manier het ‘n impak op my lewe want almal het so baie beautiful dinge om te offer. 

Hoekom dink jy het Arendsvlei so vining ’n impak gehad op die televisie-industrie?

Ek dink dit het ‘n groot impak gemaak want dit vertolk die lewens van gemeenskaape wat baie misgekyk In hierdie land. In hierdie gemeenskaape is die mooiste en belangrikste stories om te vertel. Ek dink die show is ‘n sukses want (uiteindelik) is daar ‘n program wat hulle waarheid vertel en daar’s krag in dit.

Crystal is elke Maandag tot Woensdag om 20:00 te sien in op kykNET&kie. Bly op hoogte gesels saam op FacebookTwitter en Instagram!