Logo

Boer Soek ’n Vrou: Minki en die skoonouers

Nuus
08 Desember 2016
Het Minki dadelik oor die weg gekom met haar man se ouers? Ons het gaan uitvind.

Het Minki dadelik oor die weg gekom met haar man se ouers? Ons het gaan uitvind.

“Ek het hulle nogal baie vinnig ontmoet,” sê sy, maar dit was ook nie ’n “normale set-up” nie. Sy het Ernst Joubert se ouers op verskillende tye en plekke ontmoet.

“Ons het onmiddellik gekliek,” sê sy. “My skoonma is ’n vrou wat baie lekker gesels.”

En háár ouers?

“My ouers was mál oor Errie toe hulle hom die eerste keer ontmoet het!

“Ek dink my ma-hulle was opgewonde oor die vooruitsig dat ek ’n Afrikaanse, nice, mooi man in my lewe het.”

Kyk die video hier:


Volg saam met ons die boere in hul soeke na liefde op die kassie, ons webblad en sosiale media!

Boer Soek ’n Vrou is Donderdae om 20:30 op die kassie.


Herhalings word Vrydae om 13:30, Sondae om 10:00 en 21:30, Maandae om 10:30, Woensdae om 11:00 en Donderdae om 09:30 uitgesaai.