Logo
kN Digital Banners Template In die SopSlim Homepage 1600x160
web uni tv guide

In Die Sop

144RealiteitPG13 L

Bistrot Louis – In die sop

Nuus
03 Julie 2021
Vandeesweek het Arugula Café onder Bertus se sjefmes gegaan, en 'n as Bistrot Louis aan die anderkant wakker geword.
12

Restaurante moet onder die derde vlaag van die Covid-19 pandemie tydens vlak-4 van die inperking hulle deure vir sittende gaste sluit. Maar dit keer hul nie om wegneemetes te bedien nie.

Bistrot Louis laat hierdie inperking hul nie onderkry nie. 
Besoek gerus hul Facebookblad vir hul spyskaart, of loer hier:

Bestellings kan per telefoon geplaas word en kan afgelewer word, indien dit binne ’n 10km radius van die restaurant is (vir ’n ekstra R20), of opgetel word.

Skakel Woensdae om 20:00 in vir In die sop, en gesels saam deur die hutsmerk, #InDieSop te gebruik op FacebookTwitter en Instagram.