Logo
GMR Slim BB
web uni tv guide

Getroud Met Rugby

144Drama13 V

#BestOf21: Pottie’s het gees – Getroud met rugby

Nuus
16 Desember 2021
Ons kyk terug na ‘n paar gebeure wat vanjaar Pottie’s se dak laat lig het.
Potties article image

Almal weet al die pret in Getroud met rugby, vind altyd plaas in Pottie’s. Mens kan selfs so ver gaan as om Pottie’s te vergelyk met ‘n ander baie bekende televisie-kroeg: Cheers.

 

7 – Bene vir Afrika

Die Stryders moes raai wie se bene behoort aan watter persoon by dié geselligheid, maar wie was die twee wildcards...?

6 – Cool cats

Die 1970s het koning gekraai by die partytjie – en wie kan dan Bibi se weergawe van ‘Haai casanova’ vergeet?

5 – Rock Party

Fafa het hierdie jaar meer aandag gegee aan sy musiekloopbaan en dit het gelei na ‘n paar lekker optredes wat by Pottie’s plaasgevind het:

3 – Die perfekte duo

Fafa en Bibi se optrede vroeër vanjaar was so lekker gewees dat ons gehoop het, Bibi sluit aan by die band, maar ons kan steeds hoop...

2 – 'En ek sal, dood menslik na jou terug verlang'

Vroeër vanjaar het die Stryders een van hulle beste spelers, Reitz Bekker verloor, maar omdat hy ‘n orgaanskenker was, het Pottie’s ‘n fondsinsamelings-aand gereël om bewusmaking te skep hieroor.

1 – Die sexyste man

Almal het gewonder wie die sexyste man was: Blitz of Buks, maar toe het iemand heel onverwags met die louere weggestap.

Skakel elke weeksaand om 18:00 in vir Getroud met rugby, gesels saam met ons op Facebook, Twitter en Instagram en moet nie vergeet dat dié sepie ook beskikbaar is op die DStv-app en Showmax nie.