Logo

Aardklop 2016: Ons hart klop kuns

Nuus
27 Julie 2016
Die Aardklop-kunstefees vind van 4 tot 9 Oktober 2016 in Potchefstroom plaas. Klik hier om die program af te laai.
Aardklop 2016 Logo
Die Aardklop-kunstefees vind van 4 tot 9 Oktober 2016 in Potchefstroom plaas.

Feesgangers kan uitsien na verskeie kunsuitstallings, ’n kunssafari vir kinders, boekgesprekke (met onder andere Koekedoor-wenner Corli Botha, Francois Bloemhof en Marita van der Vyver), optredes deur Mathys Roets, Amanda Strydom en vele meer, sowel as ’n rits toneelstukke en komedies!

Laai die 2016-feesprogramme hier af:

Voorwoord en Toneel
Aardklop Program vir 2016
ATKV Boeke-oase
Aardklop Dagprogram
Aardklop Musiekprogram
Aardklop Visuele Kunste

Feesgangers kry daagliks 500mb gratis toegang tot WiFi by die fees! Volg hierdie stappe om aan te teken. Kry ook die Aardklop 2016 Feeskaart hier.

Koop kaartjies hier: Aardklop 2016 Kaartjies