Logo
kN Digital Banners Template Op my Eish 3Slim Homepage 1600x160 (3)
web uni tv guide

Op My Eish!

144RealiteitPG13

Vele bekendes steun Neels – Op My Eish!

Nuus
26 November 2020
Dit lyk asof Op my Eish alreeds ‘n paar bekende kykers in April sal hê.
Screenshot 2020 11 26 at 12

Die nuus dat Neels van Jaarsveld liefde gaan soek, het vinnig versprei en ‘n paar bekendes het hul ondersteuning aan dié hubare akteur op sosiale media gewys.

Armand Aucamp DAARSY!!!!!🎉🎉🙌🏻🙌🏻🤩🤩🔥🔥
Zetske van Pletzen Yeah!! 💃🏻👌🏼
Marvin Lee Beukes 👌🏽
Dorette Potgieter Yes, yes, yes!!!
Altus Theart 🤘😝🤘
Marisa Drummond Neelsie, as ek single was, was dit ek en jy 😉 sterkte met die opwinding.

Kykers kan uitsien na Op my Eish! in April 2021, waar Neels vir 13 weke lank na sy ideale pasmaat gaan soek – ‘n avontuur met ware liefde vir Neels as die eindbestemming.