Volg die lewe van Magda Louw en haar man, Erhard in die derde seisoen van die treffer-komedie Magda Louw, waarmee jy jouself kan vereenselwig met temas soos oudword, tyd wat verbyjaag, leë nes-sindroom, die huwelik en die dood.
S3 | E3
28 Julie 20:00
'S3/E3'. Erhard het onbewustelik 'n groot en waarskynlik onwettige fout begaan. Hoe meer hy met 'n oplossing probeer opk...