Die meisie van die Noord-Kaap gaan huis toe. In Upington besoek Shari die huis waar sy groot geword het, sien 'n paar skool vriende en leer oor 'n nuwe industrie.
Shari trotseer Upington – Hokaai, my meisie!