Dirk Louw is in 2018 aangewys as opkomende boer van die jaar. Dié week loer Kabous in by sy rosyntjieboerdery Groblershoop.
Rosyntjies baai in kollig – MegaBoere 5