Shari maak kennis met die realiteit van renosterbewaring in 'n adrenalien-gedrewe veldtog. Ook in die bos is ander eienaardige verskynsels: Jack Parow en Gazelle maak 'n musiekvideo.
Renosterbewaring – Hokaai, my meisie!