Nie net ’n liefdesbrief aan Kaapstad nie, maar ook ’n liefdesbrief aan almal – selfs die wat al deur die meul is – wat nog in liefde glo.
"Om en om", ’n spesiale Valentynsdag-fliek met ’n sterrolverdeling wat in opdrag van kykNET vervaardig is, maak Saterdagaand sy debuut vir almal wat in die liefde glo – en ook vir hulle wat nog twyfel...
'n Liefdesbrief aan Kaapstad – Om en om