Kanonkop is al vir die vierde geslag in dieselfde familie se besit en het ’n ryk Kaapse geskiedenis. Kabous sluit die vyfde seisoen af deur ’n draai te maak by dié internasionaal gerekende wynlandgoed.
Klink ’n glasie op Kanonkop – MegaBoere 5