In die Klein-Karoo vind Shari uit dat stadsmeisies ook kan boer. Sy leer meer oor die Outeniqua omgewing, en maak haar pad na 'Die Hel' om die oorspronklike klowers te ontmoet.
Klein-Karoo – Hokaai, my meisie!