Op die kruin van sy loopbaan verlaat hy Suid-Afrika in die hoop op internasionale sukses. Elf jaar later en met werk as taxibestuurder en kerk-opsigter is Frank Rautenbach terug in die land.
Frank Rautenbach – Tyd met Aleit 6