“Die talentkompetisie gaan oor kanse en tweede kanse. Ek gee vir jou ’n platform, maar wat jy doen met 90 sekondes hang van jou af,” sê Emo.
Kyk hier wat doen die eerste groep met hul 90 sekondes.
Episode 1 Talent – Maak My Famous 2