Logo

Eerste foto’s – Kanarie se wêreldpremière

Fotos
30 Mei

Kanarie het onlangs sy internasionale première by die Inside Out lesbiese, gay, transgender- en interseks (GBTI)-rolprentfees in Toronto, Kanada gehad. Hier is die foto’s!

Gallery

Eerste foto’s – Kanarie se wêreldpremière

Regisseur Christiaan Olwagen en akteur Schalk Bezuidenhout.
1 van 5