In episode twee besoek die span Opuwo en Rusplaas waar die Dorslandtrekkers in die 1870's gestaan het. Vandaar is dit na Etosha en ook na Hein Vosloo se kamp.
Dorslandtrekkers – Voetspore 11