Shari gaan soek na Magoeba se kop met die hulp van 'n wyse professor. Sy vind die hartklop van Limpopo lê in sy mense en hul tradisies. Sy daag haarself ook uit in 'n besondere ontmoeting.
Die hartklop van Limpopo – Hokaai, my meisie!