Dit was 'n ontmoeting in 2002 waaroor die wêreld van dans vir altyd dankbaar oor kan wees, want dit is waar hierdie week se gaste Shaun Oelf en Grant van Ster mekaar raak gedans het.
Dans, dans, dans – Tyd met Aleit 6