In episode nege van Bloedbroers verwyt Ina steeds vir Bennie oor haar miskraam terwyl Bennie dreig om P.G. af te dank. Hier is foto's vanuit die episode.
Bloedbroers: Verwerping