Gerhard word in hegtenis geneem, maar die saadjie van gelyke regte is reeds in sy kop geplant. Hier is foto's vanuit die sesde episode van Bloedbroers.
Bloedbroers: Die stof gaan lê