Sinopsis:
’n Vrou wend ’n laaste, wanhopige poging aan om haar minnaar terug te wen, maar hy verwerp en verneder haar. Seergemaak en emosioneel onstabiel dreig sy om sy lewe te verwoes. Haar wraak word haar liefdesgebaar en haar obsessie en lei tot tragiese nagevolge vir hulle albei.
Rolverdeling:
Antoinette Louw
Conrad Kemp
Nicole Fortuin
Agter die skerms:
Regisseur/Draaiboek/Vervaardiger: Carolize Herbst
Voor ek val: Foto’s