Vir die Voëls is gebaseer op die ware verhaal van Irma Humpel (Simoné Nortmann), ’n korrelkop-rabbedoe wat in ’n trourok voor die kansel beland langs die seun wat haar kleintyd onophoudelik geterg het. Tot kort tevore was sy vasbeslote dat onafhanklikheid die enigste vorm van vryheid is, maar intussen het Sampie de Klerk (Francois Jacobs) haar oortuigings op alle vlakke kom uitdaag.
Rolverdeling:
Simoné Nortmann,
Francois Jacobs,
Elize Cawood,
Neels van Jaarsveld,
Nicola Hanekom,
Bennie Fourie,
Lara Kinnear,
Leandry Smith,
Liam Bosman,
Candice Kruger,
Drikus Volschenk
Edrien Erasmus
Uitreik Datum :
25 November 2016
Agter die skerms:
Regisseur: Quentin Krog
Draaiboek: Tina Kruger, Sean Roberts Daniels en Quentin Krog
Vervaardiger: Danie Beste
Vir die Voëls: Première