Logo
Thys & Trix
web uni tv guide

Thys & Trix

144Aksie-komedie
Thys & Trix poster

Oor die film

Sinopsis:
Thys (Bouwer Bosch) en Trix (Leandie du Randt Bosch) is ’n broer-en-suster-duo wie se kibbelry tot hul skorsing uit die polisiediens lei. Wanneer een deur toe gaan, gaan ’n ander een oop. Raai wie word teruggeroep om die span te lei ná speurder Solomons die aktiwiteite van ’n misdaadsindikaat by ’n gholflandgoed begin ondersoek? Thys en Trix! Natuurlik nie sonder skreeusnaakse nagevolge nie – hulle moet onder meer maak asof hulle ’n getroude paartjie is terwyl Solomons hulle vergesel as butler.

Rolverdeling:
Bouwer Bosch
Brendon Daniels
Carine Rouse
Chanelle de Jager
Charlie Bouguenon
Deon Coetzee
Dorette Potgieter
Ivan Zimmerman
Leandie du Randt Bosch
Sherman Pharo
Zak Hendrikz 

Agter die skerms:
Regisseur: Quentin Krog
Draaiboek: Frannie van der Walt en Quentin Krog
Vervaardigers: Danie Bester, Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch

Meer films

Gaia Poster

Gaia

21:00 | 29 Okt
web uni tv guide
Kanaal
144