Logo
Table Manners_Billboard
web uni tv guide

Table Manners

144Drama
Table Manners

Oor die film

Opsomming:
Huisvrou Megan se idilliese bestaan ontaard in ’n nagmerrie wanneer dit aan die lig kom dat haar man, Lloyd, swaar tronkstraf in die gesig staar weens belastingontduiking. Megan word onkant betrap en verloor kop wanneer sy nie slegs haar man, haar huis en haar gemaklike voorstedelike bestaan verloor nie, maar geïmpliseer word in die belastingbedrog en sy ook tronkstraf moet uitdien. Platsak en sonder vooruitsigte, moet Megan herontdek wie sy regtig is. Met die hulp van haar seun en haar beste vriendin, Lindiwe, vind sy troos en hoop in haar lewenslange liefde en aanvoeling vir kook. Sy leer dat die reis terug huis toe begin met die besef dat sy “genoeg” is en al wat sy nodig het, is haar familie, kos en liefde. Skep jou lewensbord vol smullekkerkos.     

Rolverdeling:
Diaan Lawrenson 
Renate Stuurman
Neels van Jaarsveld
Julian Robinson
Fiona Ramsay
Jonathan Taylor
Thabo Malema
John Lata
Russel Salvadier
Simphiwe Hlabangane
Graeme Kriege
Sechaba Morojele
Christopher Jafta
Thorsten Wedekind
Dimitri Bailanis
Carmen Pretorius

Agter die skerms:
Regisseur: Leli Maki
Draaiboek: Nkuli Sibeko
Vervaardigers: Nkuli Sibeko en Leli Maki 
Kinematograaf: Glauco Bermudez
Redigering: Nicholas Costaras

Foto

Table Manners: Foto’s

1 van 4

Blaai deur nóg films

Die Stropers

Die Stropers

14:49 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Table Manners

Table Manners

15:00 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Kanarie

Kanarie

15:30 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Mayfair

Mayfair

16:55 | 17 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144