In hierdie Kersfeesfilm ontmoet ons ’n disfunksionele gesin wat op hulle strand-vakansie gedwing word om mekaar se foute, verskille, haat en liefde vir mekaar te aanvaar.
Lokprent – Somerkersfees
Amptelike voorskou – 'n Bus uit Oekraïne
00:01:06
Die aangrypende dokumentêre program, 'n Bus uit Oekraïne, sal op Maandag 9 Januarie 2023 om 20:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) wys. Dit vertel die storie van die Suid-Afrikaner, Johan Oldenburg, wat 52 Oekraïniese vlugtelinge gered en vervoer het na Nederland.