Opsomming: Vyf jong Zoeloe-vroue, uit minderbevoorregte omstandighede, onderneem in die iMfolozi-wildernis ’n selfontdekkingsreis. Só leer hulle meer van natuurbewaring, hul voorouers, die krisis van renosterstropery, wat die hoogste vlakke in ’n eeu bereik het, en die ernstige bedreiging wat die groeiende steenkoolmynbedryf aan die reservaat se grense inhou. Sisters of the Wilderness is ’n ode aan die natuurskoon van die iMfolozi én die verhaal van ’n merkwaardige pelgrimstog.
Vervaardiger, skepper en sosiale impak vervaardiger: Ronit Shapiro
Regisseur en kinematograaf: Karin Slater
Met:
Amanda Ntombela
Wendy Mkhwanaza
Thembani Mdunge
Andile Nxumalo
Nokuphila Cele
Lihle Mbokazi
Janet Frangs
Bongimpilo Zondi