Sinopsis:
Randal Hendricks (Irshaad Ally) is ’n parapleeg, vasgevang in sy woonstel. Randal is egter in die skuld by ’n ‘loan shark’ en net wanneer hy dink dinge kan nie erger nie, sien hy hoe ’n moord gepleeg word. Hy besluit om die skuldiges af te pers met lewensgevaarlike nagevolge.
Rolverdeling:
Amrain Ismail-Essop
Danny Ross
Deon Lotz
Ephram Gordon
Irshaad Ally
Monique Rockman
Sandi Schultz
Agter die skerms:
Regisseurs: Nosipho Dumisa
Draaiboek: Daryne Joshua, Nosipho Dumisa en Travis Taute
Vervaardigers: Benjamin Overmeyer, Bradley Joshua, Daryne Joshua, Nosipho Dumisa, Simon Beesley, Tascha van der Westhuizen en Travis Taute