Om te vlieg moet jy eers kaalvoet hol voor jy spring.
Opsomming:
Drie jaar na Willie se oupa in ’n mynramp dood is, het hulle ’n nuwe lewe in ’n plaasdorp naby Kaapstad begin, ver weg van die verlede. Nou in matriek, wil
hy wiskunde studeer, maar sy ouma weier om sy beursaansoek te teken. Sy plan: bereken ’n som om die volstruis, wat sy ouma in ’n hok aanhou, te laat vlieg, vóór hy op die plaas as doodgewone arbeider opeindig. Soos hy worstel, besoek ’n magiese Nama-Oerstem hom en word dit die wind onder sy vlerke soos hy sy vryheid verken. Geïnspireer deur Tsjaikowski se “Swanemeer”, word Nama Swaan ’n simbool om nooit op te hou droom nie.
Rolverdeling:
Joshua Vraagom
Celeste Mathews
Quinton Manuels
Jeffrey Moss
Agter die skerms:
Skrywer en Regisseur: Jason Jacobs
Vervaardiger: Andréa Frankson
Kinematograaf: Greg Heimann
Assistent Regisseur: Monia Herbst
Produksiebestuurder: Ephraim Gordon
Redigering: André Carlitz
Klankontwerp: Craig Reyneveld
Kostuumontwerp: Pippa Heimann
Grimering en Hare: Islyn Salie
Stelontwerp: Jessica Kleinhans
Nama Swaan: Foto’s