Geen heldedaad is te klein nie.
Opsomming:
Daniel, ’n avontuurlustige seun, word daagliks betower deur ’n storie van ’n towenaar, ’n held en ’n draak op die maan. Dié storie speel af teen die muur van sy buurman, Jacob, se huis in die vorm van ’n skadupoppespel. Wanneer dinge op ’n dag skeef loop en dit lyk of sy skadu-avontuur bedreig word, moet Daniel al sy moed bymekaar skraap en alles in sy vermoë doen om sy storie te red.
Rolverdeling:
Ian Roelofs
Lochner de Kock
Agter die skerms:
Vervaardiger: Johan Riekert
Regisseur: Luan Jacobs
Draaiboek: Johan Riekert