Opsomming: Hilde Roodt, ’n begaafde genetikus, wil die wêreld van al sy kwale genees insluitend haar eie. Sy plaas haar loopbaan, verhoudings en reputasie op die spel in haar soeke na antwoorde en oplossings. Tog is daar beperkings tot die mens se invloed en mag en wanneer jy met die natuurlike orde begin peuter, kan daar ernstige gevolge wees. Evolusie kom teen ’n prys.
Vervaardiger: Inamari Schoonraad en Janhendrik Burger
Regisseur: Inamari Schoonraad
Draaiboek: Inamari Schoonraad
Met:
Charlenè Brouwer
Lieb Bester
Tiaan Kelderman
Agter die skerms – My Gelykenis