Logo
Mayfair
web uni tv guide

Mayfair

144Drama
Mayfair

Meer oor die film

Mayfair neem die klassieke bende-film – een wat die misdaadbaas se veelvuldige lae morele skynheiligheid agter die skyn-ordentlikheid onthul – en plaas dit in Mayfair, Johannesburg, in 2016. Hierdie voorstad is eens as “Indies” gedefinieer deur die apartheid-argitekte, maar het sedertdien ’n smeltkroes geword van nuwe migrante van regoor die vasteland.

Dit is die verhaal van die verhouding tussen ’n pa en ’n seun. Die seun verwerp en verafsku alles aangaande sy pa se morele keuses, totdat hy uitvind sy pa moes die presiese keuses maak wat hy nou geforseer word om te neem; en dit beklemtoon hul eendersheid. 

Met regie behartig deur ’n vrou, bied Mayfair ’n vroulike perspektief op ’n genre wat oorwegend manlik is, en ’n storie oor manwees.

Rolverdeling:
Ronak Patani
Rajesh Gopie
Wayne van Rooyen
Ameera Patel
Kelly Eve Koopman
Jack Derverain

Agter die skerms:
Regisseur: Sara Blecher
Draaiboek:  Neil McCarthy
Vervaardigers: Dayo Ogunyemi, Imraan Jeeva en Omar Khan
Redigering: Megan Gill
Musiek: Phillip Miller
Regisseur van fotografie: Miles Goodall

Blaai deur nóg films

Die Stropers

Die Stropers

14:49 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Table Manners

Table Manners

15:00 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Kanarie

Kanarie

15:30 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Mayfair

Mayfair

16:55 | 17 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144