Opsomming: ’n Jong, wit filmmaker in Suid-Afrika wil weet wat sy oupa tydens apartheid gedoen het. Sy ouma gee hom 'n boks familie-video’s. Dit vertel die storie van ’n NG Kerk-teoloog wat die harte en oortuigings van sy volk in die laat 80's probeer verander het.
Vervaardiger: Christof Heyns & Renée Heyns Snr.
Regisseur: Johan Adam Heyns Jr.
Medevervaardigers: Johan Adam Heyns Jr. & Willem van den Heeve