Logo
Dis koue kos, skat
web uni tv guide

Dis Koue Kos, Skat

144Drama
Dis Koue Kos, Skat_Poster

Oor die film

Opsomming
Die rolprent vertel die storie van kosskrywer Clara Brand wat uitvind dat haar man haar verneuk. Soos sy haar wraak op hom beplan, vind sy haarself op ’n pad van selfontdekking. 

Rolverdeling
Anna-Mart van der Merwe
Angelique Gerber
Deànré Reiners
Deon Lotz
Frank Opperman
Elzabe Zietsman

Regisseur: Etienne Fourie
Draaiboek: Etienne Fourie en Marita van der Vyver
Vervaardigers: Aimee Dherman, Deon Meyer, Diony Kempen, Jan du Plessis, Karen Meiring, Lida Meyer, Marita van der Vyver, Ricky Human, Wayne Kriel