Opsomming:
Dis laatmiddag. Elsa, voorheen ’n lektor in Afrikaanse letterkunde, berei ’n driegangmaaltyd voor vir Brian se verjaarsdag. Hy was ’n jeugmisdadiger wat ’n tweede kans onder Elsa se vlerk, gegun is. Sy stel hom bloot aan Sheila Cussons en hy vul ’n leemte in haar lewe. Tussendeur word daar speletjies gespeel met Tertius – die vreemde kind wat kersiebloeisels aandra uit Japan. Voor die kos koud kan word sal die dag ’n ingrypende wending neem.
Rolverdeling:
Elsa – Franci Swanepoel
Tertius – Kaz MacFadden
Brian – Dean-John Smith
Agter die skerms:
Oorspronklike verhoofteks en draaiboek verwerking deur bekroonde akteur en dramaturg Wessel Pretorius
Regisseur Andre Velts