Logo
Buiteperd
web uni tv guide

Buiteperd

144Donker komedie
Buiteperd

Oor die film

Gaan groot of gaan huis toe.

Opsomming:
Armand, ’n gebore verloorder wat by sy pa bly, het altyd gedroom om ’n akteur te word, maar soos alles in sy lewe het hy ook hier handdoek ingegooi. Deesdae sit hy en pa Theuns by die huis en dobbel geld uit op perdewedrenne. Theuns sterf skielik sonder ’n sent. Armand se selfvertroue is teen die grond en hy moet sonder geld ’n heldebegrafnis reël of tevrede wees met ’n staatsbegrafnis. Dit ontaard in ’n dobbelwedren teen tyd en Armand is die buiteperd. 

Rolverdeling:
Tony Byleveld  
Ben Kruger  
Brümilda van Rensburg
Mari Molefe van Heerden
Stefan Otto
Chris Almeida

Agter die skerms:
Assistent-regisseur: Gert van Niekerk
Kinematograaf: Janhendrik Burger
Assistent-kamera: Daniël Marais
Klank: Harry Botha
Beligting: Fritz de Jager
Kostuums en rekwisiete: Marinus Haakman
Hare en grimering: Walter Wurth en Francis Ferreira
Kontinuïteit: Judi Smit        
Vervaardigers: Christelle Parrott en Wynand Dreyer
Regisseur: Erik Holm
Draaiboek: Tony Byleveld

Buiteperd: Foto’s
Buiteperd: Foto’s
Buiteperd: Foto’s
Buiteperd: Foto’s
Buiteperd: Foto’s
Buiteperd: Foto’s
Buiteperd: Foto’s
Buiteperd: Foto’s
Buiteperd: Foto’s
Buiteperd: Foto’s
Foto

Buiteperd: Foto’s

1 van 10

Akteurs

Tony Byleveld
Tony Byleveld
Ben Kruger
Ben Kruger
Brümilda van Rensburg
Brümilda van Rensburg
Mari Molefe van Heerden
Mari Molefe van Heerden

Blaai deur nóg films

Buiteperd

Buiteperd

10:27 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Axis Mundi

Axis Mundi

11:05 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Cowboy Dan

Cowboy Dan

11:24 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Die Invloed

Die Invloed

12:38 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Nama Swaan

Nama Swaan

12:49 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Kloof

Kloof

13:05 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Benjamin

Benjamin

13:16 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Non(Kompos)Mentis

Non(Kompos)Mentis

15:25 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Die Ongenooides

Die Ongenooides

16:01 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Fluit Fluit

Fluit Fluit

16:26 | 10 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144