Opsomming:
Gebaseer op die oorspronklike kortverhaal, Bottervisse in die jêm, deur Deon Meyer
Bottervisse in die jêm, is ’n romantiese, dog onsentimentele drama, gebaseer op Deon Meyer se gelyknamige kortverhaal, oor ’n siniese kunstenaar, Christo Nienaber, wat ’n nuwe lus vir die lewe ontdek. Sy gebroke wêreld word omgekeer wanneer ’n klein wysneus seuntjie, Buks Barnard, onverwags en ongenooid by Christo se tuis-studio opdaag en hy gekonfronteer word met emosies en herinneringe van die verlede en sy soeke na heel word.
Rolverdeling:
Christo Nienaber – vertolk deur Stiaan Smith
Monica Barnard – vertolk deur Nadia Valvekens
Buks Barnard – vertolk deur Dirk Jacobs
Christine – vertolk deur Leandi du Randt Bosch
Sandy – vertolk deur Schelaine Bennett
Annelize – vertolk deur Elizca Coetzer
Rudi – vertolk deur Kyle Grant
Monique – vertolk deur Paula Davids
Matt – vertolk deur Runaldo Hendricks
Agter die skerms:
Draaiboek en verwerking deur Deon Opperman
Regisseur – Marisa Drummond
Bottervisse in die jêm: Foto’s