Logo
Barakat  Billboard 1600 x 800
barakat ra eesah quanita adams

Quanita Adams

Quanita Adams is ‘n Suid-Afrikaanse akteur wie al in verskeie reekse op televisie verskyn het, onder andere, SOS, Laugh out loud, Going up again, Orion, ER, Erfsondes en Villa Rosa.

In 2011 kan sy gesien word in die SABC2 komedieprogram, Colour TV en in 2013 sluit sy by die kykNET-sepie, Binnelanders, aan.