web uni tv guide
Baai Baai Josef K Billboard
web uni tv guide

Baai Baai Josef K.

144WetenskapfiksiePG
Romantha

Romantha Botha

In 2015 het Romantha die wêreld van joernalistiek deur middel van die drukpers betree. Sy het onmiddellik daarop verlief geraak om verslag te doen oor kwessies wat Suid-Afrikaners reg deur die bank raak. Sy het onlangs haar pen vir ’n mikrofoon verruil met die hoop om haar passie vir storievertelling, voor die kamera voort te sit.