web uni tv guide
Baai Baai Josef K Billboard
web uni tv guide

Baai Baai Josef K.

144WetenskapfiksiePG
Kampkos

John-Henry Opperman

John-Henry Opperman hou van mense en van reis. Hy het as sanger van die musiekgroep Klopjag naam gemaak voordat die film Roepman ’n nuwe hoofstuk vir hom begin het. John-Henry het sy eie produksiemaatskappy in Johannesburg en sê die lekkerste aspek van Kampkos is om al hierdie nuwe mense en plekke te kan ervaar saam met Beáte.