Logo
Axis Mundi
web uni tv guide

Axis Mundi

144Drama
Axis Mundi

Oor die film

’n Man wat beweer hy kan haar weer laat loop.

Opsomming:
Paraplegiese TV-aanbieder Nora de Vos was eens die “Koningin van Televisie”. Maar met haar kykergetalle wat daal, wil die netwerk haar program kanselleer. Nora het egter ander planne. Sy nooi Johan Moolman, ’n bekende geneser, na ’n regstreekse uitsending van haar program: ’n man wat beweer hy kan haar weer laat loop. Dit beloof om die TV-gebeurtenis van ’n generasie te wees, een wat Nora se loopbaan sal red. Soos die kameras rol, is die vraag op almal se lippe: sal Johan Moolman vir Nora de Vos weer laat loop?

Rolverdeling:
Antoinette Louw
Deon Lotz
Laré Birk
Mila Guy
David de Beer

Agter die skerms:
Vervaardigers: Alastair Orr, Ariye Mahdeb, Sara Hallatt en Sean Steinberg
Regisseurs: Sean Steinberg en Matthew Jankes
Draaiboek: Sean Steinberg en Matthew Jankes

Amptelike lokprent: Axis Mundi – kykNET Image : 7375
Axis Mundi: Foto’s
Axis Mundi: Foto’s
Axis Mundi: Foto’s
Axis Mundi: Foto’s
Axis Mundi: Foto’s
Axis Mundi: Foto’s
Axis Mundi: Foto’s
Axis Mundi: Foto’s
Axis Mundi: Foto’s
Foto

Axis Mundi: Foto’s

1 van 9

Die akteurs

Antoinette Louw
Antoinette Louw
Deon Lotz
Deon Lotz
Laré Birk
Laré Birk
Mila Guy
Mila Guy
David de Beer
David de Beer

Blaai deur nóg films

Buiteperd

Buiteperd

10:27 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Axis Mundi

Axis Mundi

11:05 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Cowboy Dan

Cowboy Dan

11:24 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Die Invloed

Die Invloed

12:38 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Nama Swaan

Nama Swaan

12:49 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Kloof

Kloof

13:05 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Benjamin

Benjamin

13:16 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Non(Kompos)Mentis

Non(Kompos)Mentis

15:25 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Die Ongenooides

Die Ongenooides

16:01 | 09 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144
Fluit Fluit

Fluit Fluit

16:26 | 10 Jul
web uni tv guide
Kanaal
144