Logo
Untitled design
web uni tv guide

A Boere-Krismis

144Komedie
Boere Krismis Poster 924x1360

Meer oor die fliek

Claire Watson is 27-jaar oud en haar loopbaan as komediant-aktrise-regisseur-draaiboekskrywer-vervaardiger wil maar net nie op dreef kom nie. Claire se verloofde, Thinus, is ’n sout-van-die-aarde ou en in ’n poging om haar loopbaan as filmmaker te loods, gebruik sy sy familie as onderwerp vir haar studentefilm.
Amptelike lokprent – A Boere-Krismis Image : 11512