PRYS 1
- 3x Nagte akkommodasie vir 2 persone wat deel plus 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar by Mabula Game Lodge (Bela-Bela, Limpopo)
Dit sluit in:
- Akkommodasie in suite, 3 daaglikse etes en 2 daaglikse safaris.
- Vlugte na OR Tambo
- Pendeldiens na lodge
PRYS 2
- 3x Nagte akkommodasie vir 2 persone wat deel by die Cape Milner (Tamboerskloof, Kaapstad)
Dit sluit in:
- Akkommodasie in suite, 3 daaglikse etes.
- Vlugte na Kaapstad Internasionaal
- Pendeldiens na hotel
Die volgende bepalings en voorwaardes geld:
- onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van die bespreking;
- besprekings tydens skoolvakansies en/of spitstye word nie toegelaat nie;
- pryse kan nie vir kontant geruil word nie;
- indien die bepaalde wenner nie die prys binne die bepalings en voorwaardes van hierdie kompetisie kan benut nie, sal die volgende wenner aangewys word;
- die prys is nie oordraagbaar nie;
- die prys is geldig vanaf 1 Januarie 2020 tot 30 Junie 2020;
- Mabula Lodge, Cape Milner, kykNET en Homebrew Films kan nie aanspreeklik gehou word vir enige skade, verlies of beserings wat tydens gebruik van hierdie prys opgedoen word nie;
- deur in te skryf vir hierdie kompetisie, stem jy in dat alle borge jou kontakbesonderhede mag ontvang;
- Die fooie sluit drankies, persoonlike gebruiksitems en bewaringsfooi (by Mabula Lodge) uit.
Vir enige navrae rakende pryse, kontak Denise Neethling van lekkeslaap.co.za by [email protected] of [email protected]