Foto's
Alles
Fotos
Amazink – In die sop
Dié week het Bertus aangeklop by Amazink net buite Stellenbosch om dié restaurant ’n nuwe voorkoms te gee.
Fotos
“Faith is spelled ‘risk’” – In die sop
Dis ’n groot dag in pastor Bjorgan Morrie se lewe, want sy koffiewinkel, The Gathering, kry ’n nuwe baadjie – alles te danke aan die In die sop-span.
Fotos
Vis en Tjips? – In die sop
In Struisbaai se hawe staan ’n gehawende karavaantjie wat al vir meer as ’n dekade vis en tjips verkoop. Bertus en die span het gaan help om dié klein restaurant op te knap.
Fotos
Die nuwe Old Gaol – In die sop
Die week het Bertus en Misi vir Wynand se restaurant, Old Gaol in Swellendam, ’n nuwe badjie gegee.
Fotos
’n Nuwe ‘Zest’ vir die lewe – In die sop
Welkom by die nuut-oorgemaakte Café Zest in Gordonsbaai, waar Bertus en sy span vir Hermien en Ruben van Berge gehelp het om hullle 10 jaar-oue restaurant op te kikker.
Fotos
Frida’s word Green Gables – In die sop
Bertus en Misi het vandeesweek Frida’s in McGregor besoek en vir dit ’n nuwe baadjie gegee én ’n nuwe naam: Welkom by Green Gables!
Fotos
Die nuwe Mimosa Lodge – In die sop
Welkom by die nuwe Mimosa Lodge! Wat dink jy van die veranderinge wat sjef Bertus Basson aan sjef Bernhard en Fida se restaurant aangebring het?
Fotos
Nuwe lewe vir The Cabin – In die sop
Dié week het Bertus en Misi Reynel en Thea se familiebesigheid ’n nuwe voorkoms gegee.
Fotos
Welkom by die nuwe DNA Café – In die sop
’n Nuwe baadjie vir DNA Café! Welkom! Nou is dit groter en beter!
Fotos
'n 'Moerse' verskil!
Die verskil ndat Bertus Basson en sy span kenners ingevaar het by die 'Moerse Padstal' in Napier, was ongelooflik gewees!
Fotos
Vinnigste vingers eerste (episode 18) – Wie word 'n miljoenêr?
Hier is die deelnemers wat meeding vir die vuurwarm stoel in die agtiende episode van Wie word 'n miljoenêr?
Fotos
Vinnigste vingers eerste (episode 17) – Wie word 'n miljoenêr?
Hier is die deelnemers wat meeding vir die vuurwarm stoel in die sewentiende episode van Wie word 'n miljoenêr?
Fotos
Vinnigste vingers eerste (episode 16) – Wie word 'n miljoenêr?
Hier is die deelnemers wat meeding vir die vuurwarm stoel in die sestiende episode van Wie word 'n miljoenêr?
Fotos
Vinnigste vingers eerste (episode 15) – Wie word 'n miljoenêr?
Hier is die deelnemers wat meeding vir die vuurwarm stoel in die vyftiende episode van Wie word 'n miljoenêr?
Fotos
Vinnigste vingers eerste (episode 14) – Wie word 'n miljoenêr?
Hier is die deelnemers wat meeding vir die vuurwarm stoel in die veertiende episode van Wie word 'n miljoenêr?
Fotos
Ons gaan plaas toe – Boer soek 'n vrou
Die blitsafsprake is verby en die boere het hulle finale 3 dames gekies wat saam met hulle plaas toe gaan.
Wys nog
16 van 781